by ukuyilaweb | Aug 30, 2021 | News
Coffee Snobs kry staande ovasie! Sjoe… Coffee Snobs mág maar musiek maak…. Met hulle produksie, Silhoeët, verlede Vrydag en Saterdag het dié liriese sangpaar weereens bewys dat hulle beslis die room van Afrikaanse musiekante is. Menige harte het warm...
by ukuyilaweb | Feb 4, 2020 | News
In Donkernagpantoen gee die sensuele musiekpaar Coffee Snobs in samewerking met die bekroonde skrywer-digter Riana Scheepers nuwe dimensies aan tradisionele versvorme soos die pantoen, villanelle, sestina, ode, ballade, parodie en lament. ’n Tranetrekker-smartlap en...
by ukuyilaweb | Oct 10, 2019 | News
“Ek het weer besef watse harde werk ware liefde is, of dit nou in ’n liefdesverhouding, gesinsverband of vriendskapsverhouding is. Ware liefde is om mekaar te dra, al is dit swaar. Dit is om mekaar vas te hou, mekaar regop te hou.” “Ek het weer besef watse harde werk...