In the Media
Coffee Snobs kry staande ovasie! Sjoe... Coffee Snobs mág maar musiek maak.... Met hulle produksie, Silhoeët, verlede Vrydag en Saterdag het dié...
In Donkernagpantoen gee die sensuele musiekpaar Coffee Snobs in samewerking met die bekroonde skrywer-digter Riana Scheepers nuwe dimensies aan...
“Ek het weer besef watse harde werk ware liefde is, of dit nou in ’n liefdesverhouding, gesinsverband of vriendskapsverhouding is. Ware liefde is om...